. SMR Field Services

Maak jou voertuig se nukke SMR se probleem

Doen nou navraag:
- Tel: 0714037298
- Epos: smr@sukijaki.co.za




SMR meganiese dienste spesialiseer in die instandhouding en herstel van alle diesel en petrol masjiene, sowel as alle ratkaste, ongeag hoe groot of klein. Dit maak nie saak of dit in jou trok, jou bus, jou bakkie, jou veldvoertuig, jou sedan of jou taxi is nie, SMR sal dit vir jou effektief herstel.

SMR stewe daarna om jou so gou as moontlik weer op die pad te hê en bied daarom 'n 24 uur diens aan.

Epos ons sommer nou by smr@sukijaki.co.za of skakel ons 24 uur lyn by 0714037298.
Soekterme word hier herhaal